EPISODE · Jun 15, 2022 · 1 MIN
Steenkool of beesvleis?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die vakansie-Minuut is 'n heruitsending van 'n episode van vroeer vanjaar. In aanloop na die COP26 beraad oor klimaatsverandering is dit duidelik dat energie-opwekking met steenkool uit die mode is. Maar nuwe navorsing wys dat beeste heelwat meer kweekhuisgasse vrystel as wat vroeer gedink is en die mees effektiewe manier om jou koolstofvoetspoor te verklein is om eerder varkvleis te eet. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU SakeSkool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Steenkool of beesvleis?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m