Stefaans se nuwe lewe is vol boeke episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2024 · 21 MIN

Stefaans se nuwe lewe is vol boeke

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Sy lewe lees soos ’n storie vol erg uiteenlopende genres. En dis ’n verhaal vol eens ondenkbare verassings wat steeds besig is om geskryf te word.  Baie het gebeur in die nege jaar ná Stefaans Coetzee vrygelaat is. Daar was ’n tyd toe jy, as jy sy naam hoor of iewers iets oor hom raaklees, dadelik gedink het aan die verregse tiener bomplanter wat lewenslank in die tronk sit. Toe breek daar ’n nuwe tydperk aan. ’n Tydperk waarin hy bekend word as die ou wat ’n nuwe lewe begin het, wat groentetuine plant in die plakkerskampe en opstaan teen rassisme en ongeregtigheid in Suid-Afrika — Stefaans is na 18 jaar vrygelaat toe van sy slagoffers en hulle familie hom bevriend het en ’n versoek gerig het vir sy parool.  Vandag wanneer iemand die naam, Stefaans Coetzee, hoor is die kans goed dat hy of sy dink “dís mos die boeke-man!” [email protected] Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 17, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Stefaans se nuwe lewe is vol boeke

0:00 21:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 21 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on July 17, 2024.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!