Steun aan uitbreiding van Kaapse Metropolisie se magte episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2026 · 0 MIN

Steun aan uitbreiding van Kaapse Metropolisie se magte

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die steun verwelkom van die uittredende Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, vir groter magte vir die Metropolisie. Patekile het voorgestel sekere polisiëringsfunksies kan na die Metropolisie oorgedra kan word om druk op die polisie te midde van hulpbronbeperkings te verlig en hulle toe te laat om op gespesialiseerde ondersoeke te fokus. Hill-Lewis doen nou 'n beroep op die nasionale regering om op die voorstel te reageer:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 16, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Steun aan uitbreiding van Kaapse Metropolisie se magte

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on June 16, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!