Stres, meditasie, verandering en die wonder van die wetenskap daaragter. episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2025 · 32 MIN

Stres, meditasie, verandering en die wonder van die wetenskap daaragter.

from Met Almal. Oor Alles · host Suzaan Steyn

Stres is nie ’n nuwe onderwerp nie, maar Dr. Lolita Mostert, ’n psigiater van Kaapstad, het besluit om die behandeling daarvan op ’n ander manier aan te pak. Toe sy besef medikasie alleen is nie genoeg om haar pasiënte te help nie, het sy haar eie navorsing oor stres en angs begin doen. In Episode 2 van Met Almal. Oor Alles verduidelik sy hoekom dit so moeilik is vir ons om ons gewoontes te verander – selfs wanneer ons weet dis nie goed vir ons nie. Sy bespreek ook die wetenskap agter meditasie as ’n hulpmiddel.The Science Behind Stress, Meditation, and ChangeStress is not a new topic, but Dr. Lolita Mostert, a psychiatrist from Cape Town, decided to approach its treatment differently. When she realised that medication alone was no longer enough to truly help her patients, she began her own research into stress and anxiety. She explored why it's often so difficult for us to change our bad habits, even when we know what's good for us, and looked into the science behind meditation as a helpful tool.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/ immaterial/68717

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 20, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Stres, meditasie, verandering en die wonder van die wetenskap daaragter.

0:00 32:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Met Almal. Oor Alles?

This episode is 32 minutes long.

When was this Met Almal. Oor Alles episode published?

This episode was published on June 20, 2025.

Can I download this Met Almal. Oor Alles episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!