EPISODE · Mar 22, 2022 · 0 MIN
Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê
from AGRI NEWS NET
Internasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
NOW PLAYING
Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 4, 2025 ·9m
May 21, 2025 ·11m