EPISODE · Jun 16, 2026 · 0 MIN
Suid-Afrika herdenk Jeugdag
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die studenteleier van die Soweto-opstand van 1976, Teboho Tsietsi Mashinini, word onthou vir sy sterk standpunt teen die gedwonge gebruik van Afrikaans in swart skole. Suid-Afrika herdenk vandag die 50ste herdenking van die opstand, onder andere die dood van die 12-jarige Hector Pieterson. In 'n geskiedkundige televisie-onderhoud met die Amerikaanse televisienetwerk CBS, het Mashinini bewerings verwerp dat hy 'n kommunis was, en gesê studente veg vir 'n beter onderwysstelsel:
Embed this episode
NOW PLAYING
Suid-Afrika herdenk Jeugdag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.