EPISODE · Aug 12, 2021 · 22 MIN
Suid-Afrika sal moet skik met Zuma ter wille van gemoedsrus
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Izak gesels met Dr. Llewelyn Curlewis oor die nuutste, opspraakwekkende verwikkelinge in die Zuma hofsaak. Hy reken Zuma se gevorderde ouderdom en bewese vertragingstaktieke, maak dat dit belangrik is om 'n pleitooreenkoms en skikking aan te gaan, anders is daar 'n goeie kans dat geregtigheid nie gaan plaasvind nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Suid-Afrika sal moet skik met Zuma ter wille van gemoedsrus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.