EPISODE · Sep 26, 2025 · 2 MIN
Suid-Afrika se diverse plantspesies gevier in Erfenismaand
from Jacaranda FM Newswatch - Interviews · host Jacaranda FM
Suid-Afrika se biodiversiteit is onlosmaakbaar deel van die land se erfenis, en voordat Erfenismaand verby is, vier ons die ontdekking van ‘n splinternuwe plantspesie, Moraea Anastasia. Dr Brian du Preez, verbonde aan die Universiteit Kaapstad - is passievol oor bewusmaking en die bewaring van inheemse plante. Dit het daartoe gelei dat hy 'n nuwe plantspesie ontdek het - en skouer aan die wiel sit om die omgewing te bewaar. Marlinée Fouché het by hom gaan kers opsteek: Latest news on our website
Embed this episode
NOW PLAYING
Suid-Afrika se diverse plantspesies gevier in Erfenismaand
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.