Suid-Afrikaanse fotograaf bekroon met gesogte toekenning episode artwork

EPISODE · Oct 17, 2025 · 20 MIN

Suid-Afrikaanse fotograaf bekroon met gesogte toekenning

from Jacaranda FM Newswatch - Interviews · host Jacaranda FM

Die fotograaf Wim van den Heever, gebore en getoeë hier in Suid-Afrika, het die wêreld aan die gons. Sy foto van ‘n bruin hiëna in Kolmanskop, Namibië het daartoe gelei dat hy aangewys is as die Natural History Musem in Londen wildlewe- fotograaf van die jaar. Dis basies fotograwe se Oscars. Dit het hom tien jaar geneem om dié wenfoto vas te lê in Namibië se spookdorp. Van den Heever het vroeër die week tyd afgestaan om vanuit Londen met Marlinée Fouché te praat oor die pad tot hier. Latest news on our website

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 17, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Suid-Afrikaanse fotograaf bekroon met gesogte toekenning

0:00 20:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Jacaranda FM Newswatch - Interviews?

This episode is 20 minutes long.

When was this Jacaranda FM Newswatch - Interviews episode published?

This episode was published on October 17, 2025.

Can I download this Jacaranda FM Newswatch - Interviews episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!