EPISODE · Aug 14, 2026 · 1H 4M
Sy wonderlike skepping
from Radio Pulpit · host Madeleine Venter
Madeleine gesels met Mias van Jaarsveld, die besturende redakteur van CARE FOR AFRICA: Witnesses of Earthkeeping and Ecological Justice. Hierdie publikasie was vanjaar die wenner van die Andrew Murray-Desmond Tutu Prys. Sy gesels ook met Fay van Eeden, ’n dominee by NG Kerk Stellastraat in Pretoria, oor haar artikel wat in die publikasie opgeneem is. Fay is welbekend vir haar toeganklike en praktiese leerstellings oor ekologiese teologie wat ’n brug bou tussen akademiese insig en elke dag se leefstyl, en sy deel praktiese maniere vir ’n meer omgewingsvriendelike leefstyl.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sy wonderlike skepping
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.