EPISODE · Jun 11, 2025 · 8 MIN
Take Four Klavierkwartet by Gamka Klassiek
from Driesestig · host RSG
Hulle het pas teruggekeer van die eiland Malta in die Middelandse See. Hulle tree gereeld individueel of met wereldklasorkeste op in stede soos New York, Londen, Parys en Berlyn. Maar hulle is stewig gegrond in Suid-Afrika waar hulle in die mooi plattelandse dorpie, Prins Albert, tydens Gamka Klassiek opgetree het. Johan Rademan het met die ensemblekunstenaars van die Take Four Klavierkwartet gesels.
NOW PLAYING
Take Four Klavierkwartet by Gamka Klassiek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m