EPISODE · May 11, 2026 · 1H 22M
The hidden highway of devine intervention
from Radio Pulpit · host Deon and Karin Du Toit
Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
Embed this episode
NOW PLAYING
The hidden highway of devine intervention
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.