EPISODE · Jul 30, 2019 · 1H 51M
Tic tacs, advertensies en rowers
from Van die os op die jas · host Christiaan Esterhuizen
In hierdie episode gesels ons oor die skrikwekkende krag agter Einstein se teorie. Ons gesels oor die rigting waarin die manier waaraan mense aan advertensies bloot gestel word beweeg en laastens gesels ons oor die suksesvolste rowers in geskiedenis.
NOW PLAYING
Tic tacs, advertensies en rowers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·22m
Apr 18, 2026 ·21m