Van die os op die jas podcast artwork

PODCAST · society

Van die os op die jas

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet

  1. 12
  2. 11

    Pikkewyne, gewere en parasiete

    In hierdie episode gesels ons oor die harde lewe van n pikkewyn mannetjies, die grootste geweer wat al ooit gebou was en parasiete wat krappe in zombies verander.

  3. 10

    Fobies, wette en booby traps

    In hierdie episode op Van die os op die jas gesels ons oor snaakse wette, vreemde fobies en booby traps in die Viet Cong oorlog.

  4. 9

    Wortels, wolverines en sneeuluiperde

    Ons gesels oor Romynse beton, diere wat superhelde geinsprireer het en obskure katte wat nog net deur n handjie vol mense gewaar is.

  5. 8

    Tic tacs, advertensies en rowers

    In hierdie episode gesels ons oor die skrikwekkende krag agter Einstein se teorie. Ons gesels oor die rigting waarin die manier waaraan mense aan advertensies bloot gestel word beweeg en laastens gesels ons oor die suksesvolste rowers in geskiedenis.

  6. 7

    Dinosourusse, neutrone en Semenya

    Ons gesels oor nuwe teorie wat dinosourusse aanbetref. Hoe swaar is 'n neutron? Wat is die IAAF se uitspraak oor Caster Semenya se deelname in vroue atletiek?

  7. 6

    Haatmisdaad, Eskom en pulsars

    Ons gesels oor haatmisdaad hoaxes, hoe Eskom gered kan word en hoe n pulsar soort ster werk.

  8. 5

    Russian roids, pyn en cordyceps

    In hierdei uitgawe van ons podcast gesels ons oor die Russian steroids skandaal wat gelei het tot die verbanning van die Russe om deel te neem aan die Olimpiese Spele. Ons praat oor pyn medisyne en oor cordyceps wat fungi is wat insekte se breins oorneem.

  9. 4

    Kellogg's, breins en fungi

    In hierdie episode gesels ons oor die ware nut van Kelloggs, ons praat oor hoe mense se breins hulself inleef in 'n ander mense se breins in en 'n paar feite oor wierd lewende organismes.

  10. 3

    Social media, space travel en siektes

    In hierdie episode gesels oor die effek van social media op die mensdom, ons gesels oor hoe n mens in die buiteruim kan kom en hoe n Chinese dokter babas gemaak wat nie HIV kan kry nie en die nagevolge daarvan.

  11. 2

    DNA, die ruimte en eksperimente

    Ons drie praat alweer strooi oor verskeie onderwerpe. Ons praat oor DNA, die buiteruim en wetenskaplike eksperimente.

  12. 1

    Musiek, bomme en testosteroon

    This is an Afrikaans podcast. Ek en twee vriende sit en stront praat oor music, atletiek en boosheid onderandere.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet

HOSTED BY

Christiaan Esterhuizen

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Van die os op die jas have?

Van die os op die jas currently has 12 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Van die os op die jas about?

Welcome to Van die os op die jas podcast channel. We chat in Afrikaans about anything. Cover art photo provided by Daniel Olah on Unsplash: https://unsplash.com/@danesduet

How often does Van die os op die jas release new episodes?

Van die os op die jas has 12 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Van die os op die jas?

You can listen to Van die os op die jas on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Van die os op die jas?

Van die os op die jas is created and hosted by Christiaan Esterhuizen.
URL copied to clipboard!