EPISODE · Jun 25, 2025 · 8 MIN
Tina Kruger gesels alles Silwerskermfees 2025: Waar stories en talent ontmoet
from OFM Nights · host OFM
Silwerskermfees 2025: ’n Viering van Afrikaanse film, nuwe talent en storievertelling. Die fees bied ’n samevoeging van kort- en vollengte films, meesterklasse, paneelbesprekings en werkswinkels om filmmakers te ondersteun en te leer. Hoogtepunte sluit die Silwermark, waar konsepte aan kykNET en Showmax voorgelê kan word, en die Silwerskermtoekennings, waar die beste films en televisie-uitsette van die jaar vereer word, op 23 Augustus. Vanjaar vind die fees van Woensdag tot Saterdag, 20 tot 23 Augustus, by die Bay Hotel en Theatre on the Bay in Kampsbaai plaas.
Embed this episode
NOW PLAYING
Tina Kruger gesels alles Silwerskermfees 2025: Waar stories en talent ontmoet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.