EPISODE · Feb 22, 2024 · 1H 32M
TOBIE CRONJÉ
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees! Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous. So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond. Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees! Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Nama...
Ready to play
TOBIE CRONJÉ
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.