EPISODE · Aug 2, 2021 · 1 MIN
Toelae en salarisse in die ekonomiese nuus
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week se belangrike ekonomiese nuus was die her-instelling van die R350 sosiale toelaag. Na verwagting sal dit 6 miljoen werklose mense help en uitgebrei word na 3,5 miljoen versorgers om die kindertoelaag aan te vul. Daar was ook ‘n interessante opname onder besighede wat gewys het wat die afgelope jaar met salarisse gebeur het. Laaste, in die openbare sektor, het die regering en vakbonde ‘n een-jaar loonooreenkoms bereik.
What this episode covers

NOW PLAYING
Toelae en salarisse in die ekonomiese nuus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m