Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms episode artwork

EPISODE · Apr 9, 2025 · 7 MIN

Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms

from OFM Nights · host OFM

Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, bekend as die Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms, wat op 3 April om 17:30 op kykNET begin! Hierdie unieke projek bied 'n platform aan 45 jong matrieks — die “joggies” — om hul droom in die toerismebedryf te verwirklik. Sien hoe hulle oor 13 episodes leer, groei en met elke uitdaging 'n stap nader aan 'n splinternuwe toekoms beweeg. Met opvoedkundige geleenthede, praktiese ondervinding en verrassings aan die orde van die dag, bied hierdie reeks nie net vermaak nie, maar help dit ook om 'n positiewe verskil in jong mense se lewens te maak. Volg die journey en laat jou inspirasie floreer! Toerbroers: Jou toekoms begin op Donderdag 3 April om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 9, 2025

Embed this episode

Ready to play

Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms

0:00 7:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 7 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on April 9, 2025.

Can I download this OFM Nights episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!