EPISODE · Aug 8, 2021 · 42 MIN
Tony Leon: DA gaan bloedneus kry, maar met verdeelde ANC sal dit nie 'n uitklophou wees nie.
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Hierdie onderhoud is die eerste in 'n reeks van gesprekke wat Nuuspod gaan doen in die aanloop na die verkiesing toe in Oktober. Elke week sal 'n ander bekende in politieke kringe gevra word hoe hulle die stand van sake beskou. Die onderhoude word elke Dinsdag om 18:00 gepubliseer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Tony Leon: DA gaan bloedneus kry, maar met verdeelde ANC sal dit nie 'n uitklophou wees nie.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.