EPISODE · Apr 3, 2025 · 29 MIN
Twak Praat Ep 1 - Ricus en Hammie - 20 Jaar se Vriendskap
from Twak Praat met Ricus en Hammie · host Ricus Nel
Ricus Nel en Hammie Wessels se Podcast is uiteindelik van die been af in die heel eerste episode van Twak Praat. Die manne gesels oor hoe hulle na 20 jaar in die musiekbedryf steeds vriende is en glo dit of nie, elke liewe dag saam werk… Volg die twee manne op hulle Twak praat reis waar elke week ’n gas of twee sal verwelkom word op die Twak Praat bank en self bietjie sal Twak Praat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Twak Praat Ep 1 - Ricus en Hammie - 20 Jaar se Vriendskap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.