Twee Kaapse leerders in SA-toutrekspan episode artwork

EPISODE · Jun 16, 2025 · 7 MIN

Twee Kaapse leerders in SA-toutrekspan

from Driesestig · host RSG

Martelize Brink gesels met Alita Basson van HTS Drostdy en Anja van Jaarsveld van Melkbosstrand Hoërskool oor die opwindende sport van toutrek, en wat dit so uniek maak. Hierdie twee talentvolle jong sportvroue is op pad om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Wêreldkampioenskappe in Engeland. Anja is lid van die 480 kg o/19 dogters Protea-toutrekspan, en Alita is onderkaptein van die 520 kg o/19 gemengde Protea-toutrekspan.

NOW PLAYING

Twee Kaapse leerders in SA-toutrekspan

0:00 7:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 7 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on June 16, 2025.

What is this episode about?

Martelize Brink gesels met Alita Basson van HTS Drostdy en Anja van Jaarsveld van Melkbosstrand Hoërskool oor die opwindende sport van toutrek, en wat dit so uniek maak. Hierdie twee talentvolle jong sportvroue is op pad om Suid-Afrika te...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!