Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat Kunstefees episode artwork

EPISODE · Jul 14, 2025 · 4 MIN

Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat Kunstefees

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Uit die pen van Tennessee Williams is die welbekende "The Glass Menagerie" sorgvuldig verwerk deur Nico Scheepers wat ook ‘n Suidafrikaanse aanslag tot die verhaal gee. Anna-Mart van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en praat net met lof van haar mede spelers sowel as Nico Scheepers se kreatiwiteit en hartroerende verwerking. OFM is trotse mediavennoot van vanjaar se Vrystaat Kunstefees en kaartjies is by Webtickets beskikbaar.

NOW PLAYING

Tydlose meesterstuk kry nuwe verwerking met Anna-Mart van der Merwe tydens Vrystaat Kunstefees

0:00 4:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on July 14, 2025.

What is this episode about?

Uit die pen van Tennessee Williams is die welbekende "The Glass Menagerie" sorgvuldig verwerk deur Nico Scheepers wat ook ‘n Suidafrikaanse aanslag tot die verhaal gee. Anna-Mart van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!