EPISODE · Apr 1, 2021 · 21 MIN
Tzav Ses
from Parashah · host Roelf Craig
Parashah 25: Tzav (Gee bevel) – No 6 Torah: Lev 6:8 – Lev 8:32 Haftarah: Jer 7:21 – Jer 9:23 B’rit Chadasha: Heb 8:1 – Heb 9:15 & Mat 9:10-17 Ons is besig om te kyk hoe die vyand aanstoot gebruik, soos aas, om ons uit die teenwoordigheid van Abba Vader te hou. So dink daaroor het Dawid nie ook kritiek of ‘n sekere mate van aanstoot in sy lewe ervaar nie en as hy het hoe het hy dit hanteer?
Embed this episode
Ready to play
Tzav Ses
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.