EPISODE · Apr 8, 2022 · 48 MIN
Ukraïne: Met God en my familie oorwin ek enigiets
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Westerse sanksies as straf vir Rusland se inval in Oekraïne het vandeesweek nuwe dryfkrag gekry nadat Oekraïense soldate die dorp Boetsja van die Russe teruggeneem en die lyke van honderde burgerlikes gevind het. Baie van hulle is op ’n kort afstand doodgeskiet. Stroomop het met Rosti Tkachenko gepraat wat in Bila Tserkva net buite Kyiv bly.
Embed this episode
NOW PLAYING
Ukraïne: Met God en my familie oorwin ek enigiets
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.