Upington, Bloem en Potch, kom neem deel aan die A-Arts nasionale kunstefees episode artwork

EPISODE · May 27, 2025 · 5 MIN

Upington, Bloem en Potch, kom neem deel aan die A-Arts nasionale kunstefees

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Vir 23 jaar al kan alle ouderdomme deelneem aan die A-Arts nasionale kunstefees in dans, drama, musiek en sang. In sentraal SA kan finaliste deelneem in Upington, Bloemfontein en Potchefstroom. A-Arts is ‘n motiverende en kompeterende kunstefees wat ‘n hoogtepunt bereik in April 2026 tydens hul ‘Rising to Fame’ finale konsert. Direkteure Wanya Downing en Denise van Dyk sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om ook te vertel van die pryse wat op die spel is en hoe registrasie werk. Lees meer by a-arts.co.za

NOW PLAYING

Upington, Bloem en Potch, kom neem deel aan die A-Arts nasionale kunstefees

0:00 5:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 5 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on May 27, 2025.

What is this episode about?

Vir 23 jaar al kan alle ouderdomme deelneem aan die A-Arts nasionale kunstefees in dans, drama, musiek en sang. In sentraal SA kan finaliste deelneem in Upington, Bloemfontein en Potchefstroom. A-Arts is ‘n motiverende en kompeterende kunstefees wat...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!