EPISODE · Oct 19, 2023 · 1H 10M
VALKIE VAN COKE
from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se suksex.Hy het al zaab (en rocks) gerook, maar hy is nou stone cold sober en so focussed soos 'n springkaan wat oefen om kakhoog te kan spring! Hy spring ook toevallig kakhoog en die rocks het hom ook nogal hoog gemaak, maar high highs can lead to low lows en toevallig is 'n bass ook nogal low...Mense, ek hoop julle volg... Ons het julle gemis!Episode Partner: https://steynip.com/Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Embed this episode
What this episode covers
Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt! Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se suksex. Hy het ...
Ready to play
VALKIE VAN COKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.