Van trauma tot triomf – Ds. Thinus van Staden episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2025 · 29 MIN

Van trauma tot triomf – Ds. Thinus van Staden

from Media24 · host Media24

In hierdie episode van Bly Boer gesels Reza Clifford met ds. Thinus van Staden, ’n predikant van Pretoria en die stigter van Traumanetwerk. Laasgenoemde het ontstaan toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat boere, hul families en plaaswerkers ervaar. Ds. Thinus glo dat trauma is ’n normale reaksie op abnormale gebeurtenisse – jy is nie gebroke nie! Hoor wat hy sê oor: · die fisieke en emosionele komponente van trauma en hoe jou brein jou probeer beskerm; · neuroplastisiteit bewys dat jou brein kan genees en nuwe patrone kan vorm; · om ondersteuning te soek is ’n bewys van dapperheid, nie swakheid nie; en · hoe Traumanetwerk jou kan help om hulp te kry. Besoek Traumanetwerk by www.traumanetwerk.co.za

NOW PLAYING

Van trauma tot triomf – Ds. Thinus van Staden

0:00 29:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 29 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on July 12, 2025.

What is this episode about?

In hierdie episode van Bly Boer gesels Reza Clifford met ds. Thinus van Staden, ’n predikant van Pretoria en die stigter van Traumanetwerk. Laasgenoemde het ontstaan toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat boere, hul families en...

Can I download this Media24 episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!