EPISODE · Jan 14, 2015 · 11 MIN
Vanjaar in die parlement
from Monitor · host RSG
Vanjaar se parlementsitting beloof om 'n lewendige affêre te wees, veral as Julius Malema sy sin kry. Die omstrede leier van die EFF het reeds belowe dat president Zuma se staatsrede by die opening van die sitting ontwrig sal word as hy nog nie verlede jaar se vrae beantwoord het oor sy omstrede Nkandla-woning nie. Wat kan ons vanjaar te wagte wees? Cobus Bester praat hieroor met die politieke ontleder, Theo Venter, van Noordwes Universiteit se Besigheidskool, en met die politieke joernalis van Sunday Times, Jan-Jan Joubert.
NOW PLAYING
Vanjaar in die parlement
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 2, 2026 ·13m
Apr 30, 2026 ·18m
Apr 28, 2026 ·24m
Apr 13, 2026 ·47m
Apr 8, 2026 ·13m