EPISODE · Feb 2, 2022 · 1 MIN
Veranderinge aan die VPI mandjie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het Maandag aangekondig dat die Verbruikersprysindeks se mandjie van goedere en dienste aangepas word. Die mandjie waarvan die pryse dopgehou word om die inflasiekoers te bereken moet die gemiddelde Suid-Afrikaanse huishouding se besteding verteenwoordig. Dit verander natuurlik oor tyd soos wat smake en produkte verander en dan moet die mandjie ook aangepas word. Dit gebeur so elke 5 jaar.
What this episode covers

NOW PLAYING
Veranderinge aan die VPI mandjie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m