EPISODE · Aug 19, 2022 · 2 MIN
Verbruikers onder druk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se belangrike ekonomiese datapunt was Juniemaand se kleinhandelverkopesyfers. Dit het op ʼn jaar-tot-jaar basis met 2,5% ingekrimp en verbruikers voel die impak van ʼn hoë inflasiekoers en stygende rentekoerse. Business Day het die syfers nageslaan dit wys dat van Januarie tot einde Junie het die petrolprys met R6,45 per liter gestyg, voedselprysinflasie was 9% en die prima-uitleenkoers het toegeneem van 7,5% tot 8,25%. Verbruikersvertroue het ook afgeneem in die tweede kwartaal. Dit het twee belangrike gevolge. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Verbruikers onder druk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m