EPISODE · Jun 30, 2022 · 1 MIN
Verbruikers onder druk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek gesels die week oor hoe dit gaan met die ekonomie. Dit is nie ʼn eenvoudige storie van net goed of sleg nie – daar is ligpunte en bekommernisse. Aan die een kant lyk dit of daar tog ʼn bietjie verbruiks-besteding en ekonomiese groei momentum was in die eerste deel van die jaar. Maar aan die anderkant is daar tekens van ʼn afswaai ten midde stygende inflasie. Die skerp daling in FNB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se verbruikersvertroue-indeks in die tweede kwartaal reflekteer die bekommernisse. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Verbruikers onder druk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m