Verdagte in skietery by Withuis-dinee aangekla episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2026 · 0 MIN

Verdagte in skietery by Withuis-dinee aangekla

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

Die verdagte in die skietery by die Withuis-korrespondente-dinee, Cole Tomas Allen, het drie federale aanklagte teen hom. Die 31-jarige Allen het gister in Washington in die hof verskyn. Aanklaers sê hy het ʼn semi-outomatiese wapen, ʼn pompaksie-haelgeweer en drie messe by hom gehad en het alleen opgetree. Die waarnemende prokureur-generaal, Todd Blanche, sê Allen is aangekla van poging om die president te vermoor, die vervoer van ʼn vuurwapen oor staatsgrense om ʼn misdaad te pleeg, en die afvuur van ʼn vuurwapen in ʼn geweldsmisdaad:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Verdagte in skietery by Withuis-dinee aangekla

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on April 28, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!