EPISODE · Jun 20, 2022 · 2 MIN
Vergelyk die oorsake van inflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die laaste paar dae se ekonomiese nuus is oorheers deur die storie van inflasie in die VSA en die 75 basispunte verhoging van hulle rentekoers. Dit is dalk net interessant om te noem dat die sogenaamde “benchmark” koers staan op 1,5-1,75%, heelwat laer as ons 4,75% repokoers. In die naweek se koerante het ekonome verduidelik hoe dit Suid-Afrika kan raak. Meeste is van mening dat die Reserwebank speelruimte het en nie so aggressief hoef op te tree tee inflasie as die Amerikaanse Fed nie. Om te toets of so speelruimte argument sin maak kan mens vinnig die oorsake van inflasie in die VSA en Suid-Afrika vergelyk. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vergelyk die oorsake van inflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m