Verken die wêreld in 32 liedjies met Marie Vassilliou en Nicolene Gibbons episode artwork

EPISODE · Jul 28, 2025 · 4 MIN

Verken die wêreld in 32 liedjies met Marie Vassilliou en Nicolene Gibbons

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Hierdie sanguitvoering, wat op 16 Augustus by die Odeion in Bloemfontein aangebied word, vier die kuns van sang regoor die wêreld en sluit werke van Duitsland, Frankryk, Finland, Noord- en Suid-Amerika, sowel as Suid-Afrika, in. Die sopraan Marie Vassilliou en pianis Nicolene Gibbons kombineer hul talente op die verhoog. ‘A songmaker’s journey’ beloof ’n repertoire uit die 20ste eeu en sluit ook ware moderne klassieke werke in. Nicolene Gibbons sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die program en die geleentheid om saam met Marie op die verhoog te wees. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.

NOW PLAYING

Verken die wêreld in 32 liedjies met Marie Vassilliou en Nicolene Gibbons

0:00 4:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on July 28, 2025.

What is this episode about?

Hierdie sanguitvoering, wat op 16 Augustus by die Odeion in Bloemfontein aangebied word, vier die kuns van sang regoor die wêreld en sluit werke van Duitsland, Frankryk, Finland, Noord- en Suid-Amerika, sowel as Suid-Afrika, in. Die sopraan Marie...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!