EPISODE · Jul 3, 2026 · 1H 16M
Verkondig die Goeie Nuus!
from Radio Pulpit · host Madeleine Venter
Het jy geweet dat Jesus die verkondiging van die evangelie aan jou toevertrou het? Dit was sy laaste opdrag voordat Hy na die hemel opgevaar het, en dit is ’n opdrag wat elke liewe Christen ernstig behoort op te neem. Die stigters van Cross Roads Evangelism, Franco en Soré Labuschagne, deel hulle insig rondom evangelisasie, asook meer inligting omtrent die bediening en hoe luisteraars betrokke kan raak
Embed this episode
NOW PLAYING
Verkondig die Goeie Nuus!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.