Verlos uit die mag van verslawing. Gebreek. Genees. Vrygemaak. episode artwork

EPISODE · Apr 25, 2026 · 1H 16M

Verlos uit die mag van verslawing. Gebreek. Genees. Vrygemaak.

from Radio Pulpit · host Madeleine Venter

Wanneer dwelmverslawing lewens verwoes, is dit baie moeilik om lig aan die einde van die tonnel te sien. Selfs wanneer rehabilitasie plaasvind, is daar op die pad vorentoe soveel uitdagings, dat baie mense moed opgee en weer terugval in die greep van verslawing. Daar is egter hoop. Landi-Lee en Arie Oberholzer van CORE Ministries, bestuur House Damascus – ‘n veilige hawe van restourasie wat inwoners help om die mag van verslawing oor hulle lewens te breek, en weer op die been te kom. Madeleine gesels met Landi-Lee en ervare trauma-berader Bianca Vosloo. Sy lees ook verder voor uit Al Psalmend, deur dr. Ronell Bezuidenhout, soos uitgegee deur CLF Uitgewers.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 25, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Verlos uit die mag van verslawing. Gebreek. Genees. Vrygemaak.

0:00 1:16:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 16 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on April 25, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!