Vers en klank 11 Mei 2021 episode artwork

EPISODE · May 11, 2021 · 33 MIN

Vers en klank 11 Mei 2021

from Vers en Klank · host RSG

Luister na verse uit Marlise Joubert se tiende digbundel, disteltyd, uitgegee deur Protea. Joubert neem in hierdie bundel bestek op haar lewe: die verouderingsproses met gepaardgaande fisieke aftakeling en verlies, maar ook besinning oor familie, eie kinderjare en die onlangse inperking, beurtkrag en geweld. Dis gedigte met ’n sterk poëtiese en visuele inslag en word gekenmerk deur ’n introspektiewe, selfs nostalgiese, toonaard. Soos die distel as onkruid ’n saadpluim lewer wat lig, dartelend en lieflik is, is hierdie gedigte ook. Disteltyd is ’n bundel wat weens die geskakeerdheid daarvan ’n belangrike bydrae lewer tot die steeds groeiende korpus van laatwerke; gedigte wat meestal ontroer weens die menslikheid en humor daarin verwoord, maar terselfdertyd ook die leser konfronteer met die maatskaplike onregte kenmerkend van ons tyd.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 11, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Vers en klank 11 Mei 2021

0:00 33:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Vers en Klank?

This episode is 33 minutes long.

When was this Vers en Klank episode published?

This episode was published on May 11, 2021.

Can I download this Vers en Klank episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!