Vers en klank 18 Mei 2021 episode artwork

EPISODE · May 18, 2021 · 39 MIN

Vers en klank 18 Mei 2021

from Vers en Klank · host RSG

Chris van Niekerk  lees verse voor uit die bundel, Alles keer om - Tomas Tranströmer in Afrikaans, vertaal deur De Waal Venter. Tomas Tranströmer, 'n Sweed en een van die grootste Skandinawiese digters ooit, slaag daarin om belewenisse wat vreemd en angswekkend kan wees, aan te bied asof dit alledaags is en hy gee dit 'n soort liriese skoonheid, gestroop en minimaal, maar besonder kragtig. Sy poësie lei die leser tot 'n punt waar die werklikheid met verrassende onverwagsheid "omkeer", iets anders beteken en beskryf as wat die leser verwag. Die motivering vir die Nobelprys wat hy in 2011 ontvang het, het dié woorde ingesluit: hy gee ons vars toegang tot realiteit. 'n Skynbaar gewone situasie word meteens asemrowend anders. De Waal Venter het sowat 135 vertaalde gedigte ingesluit in hierdie bundel en lewer hiermee 'n uitsonderlike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 18, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Vers en klank 18 Mei 2021

0:00 39:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Vers en Klank?

This episode is 39 minutes long.

When was this Vers en Klank episode published?

This episode was published on May 18, 2021.

Can I download this Vers en Klank episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!