Vers en klank 31 Augustus 2021 episode artwork

EPISODE · Aug 31, 2021 · 34 MIN

Vers en klank 31 Augustus 2021

from Vers en Klank · host RSG

Ons luister ons na verse en liedjies deur Koos Kombuis, of André Letoit (die skuilnaam wat hy vroeër gebruik het). Pieter van Zyl skuif agter die mikrofoon in en lees enkele van sy gunsteling gedigte uit drie van Letoit/Kombuis se bundels voor.  "Eers was daar André le Roux du Toit wat in 1981 saam met Daniel Hugo, Peter Snyders en Etienne van Heerden in Brekfis met vier sy poetry die wêreld ingestuur het." Onder die skuilnaam André Letoit het Suburbia in 1982 en 'n tweede druk daarvan is in 2003 uitgegee. Hierdie bundel is toe gevolg deur Die geel kafee in 1985. In Dewald Koen se woorde: "Allawêreld! Daar kom Afrikaans se eie Beat generation-poet toe na vore met sy lekker loslit vrye verse vol surrealisme en dekadensie." In 2018 verskyn die bundel Vandag wil ek my blou skoene dra.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 31, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Vers en klank 31 Augustus 2021

0:00 34:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Vers en Klank?

This episode is 34 minutes long.

When was this Vers en Klank episode published?

This episode was published on August 31, 2021.

Can I download this Vers en Klank episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!