Vers en klank 4 Januarie 2022 episode artwork

EPISODE · Jan 4, 2022 · 30 MIN

Vers en klank 4 Januarie 2022

from Vers en Klank · host RSG

Skrywer en digter De Waal Venter gesels oor en lees gedigte voor uit sy nuwe bundel Vrugbeginsel. De Waal het in verskeie genres gepubliseer: poësie, kinderboeke, jeugromans, TV- en radiovervolgverhale, film, literêre kortverhale en verhoogdrama. In 1984 het hy ’n erepennning ontvang vir sy radiodrama, Die werklike Buys Buys. Sy ander radiodramas het ook Idem-pryse verower. Sy jongste digbundel, Oop sirkel, het in 2017 verskyn en ’n bundel verse van Pablo Neruda wat hy uit Spaans vertaal het, Vandag is boordensvol, het in 2019 verskyn, albei by Naledi. In 2020 word die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Prys vir Vertaalwerk aan Vandag is boordensvol toegeken. In 2020 gee die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns sy bundel vertaalde gedigte van Tomas Tranströmer, Alles keer om, uit.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 4, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Vers en klank 4 Januarie 2022

0:00 30:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Vers en Klank?

This episode is 30 minutes long.

When was this Vers en Klank episode published?

This episode was published on January 4, 2022.

Can I download this Vers en Klank episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!