Vers en klank 7 September 2021 episode artwork

EPISODE · Sep 7, 2021 · 41 MIN

Vers en klank 7 September 2021

from Vers en Klank · host RSG

Waldemar Schultz lees gedigte deur Magmoed Darwiesj, soos vertaal deur Bester Meyer. In 2009 verskyn Breyten Breytenbach se bundel oor Magmoed Darwiesj: oorblyfsel / voice over wat hierdie Palenstynse digter aan ‘n Afrikaanse en Engelse leserspubliek bekend stel. Sopas verskyn Bester Meyer se Die vlug van ‘n vreemdeling,  vertalings van Darwiesj in Afrikaans met inleidende refleksies deur Breytenbach en ‘n nawoord deur Shahd Abusalama. Meer as twintig digbundels en tien prosawerke verskyn uit hierdie krities bekroonde digter se pen en hy word beskou as die stem van sy mense en 'n legende. Sy verse het wêreldwyd aanklank gevind by verskillende groeperinge en word deur sowel arbeiders as skoolkinders voorgedra. Die vlug van ‘n vreemdeling beslaan meer as 300 bladsye en vir die eerste keer kan die Afrikaanse leser die trefwydte en impak van die werk van hierdie belangrike digter in sy spreektaal ervaar. Dis uitgegee deur Naledi en 'n kragtige stuk werk. In Joan Hambidge se woorde: "Bester Meyer se vertalings is aangrypend-mooi."

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 7, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Vers en klank 7 September 2021

0:00 41:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Vers en Klank?

This episode is 41 minutes long.

When was this Vers en Klank episode published?

This episode was published on September 7, 2021.

Can I download this Vers en Klank episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!