EPISODE · Dec 9, 2022 · 1 MIN
Vertroue-indekse wys in verskillende rigtings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se positiewe nuus oor ekonomiese groei het oor die derde kwartaal gegaan, Julie, Augustus en September, maar dit is moeilik om die vertroue-indekse vir die vierde kwartaal te interpreteer. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se opname onder vervaardigers vind dat sakevertroue onveranderd is. Die indeks staan op 26 punte, onder die langtermyn gemiddeld van 39 punte. Daar teenoor het FNB en die Buro se verbruikersvertroue-indeks verbeter van -25 tot -8 punte. Dit is nog in negatiewe terrein, maar ʼn groot verbetering vanaf die derde kwartaal en soortgelyk aan die vierde kwartaal van verlede jaar. Hoe verstaan ons hierdie? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vertroue-indekse wys in verskillende rigtings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m