EPISODE · Jun 4, 2026 · 2 MIN
Vier woorde van hoop
from Radio Pulpit · host HJ Cronjé
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55 Radiokansel
What this episode covers
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “4 Woorde van Hoop” uit 1 Kor 15:55
NOW PLAYING
Vier woorde van hoop
No transcript for this episode yet