Vind God in die gewone van slaap episode artwork

EPISODE · Jan 20, 2025 · 13 MIN

Vind God in die gewone van slaap

from VGKerk Florianville Church · host Mario Ferris

Psalm 3. AandgebedDie Here Almagtig gee vir ons ‘n vredevolle nag en n perfekte einde.Ons bely voor God Almagtig,die Vader, die Seun en die Heilige Gees, dat ons gesondig het in gedagte, woord en daad, deur ons eie skuld.Daarom vra ons God om genade oor ons te hê.Almagtige God, wees ons genadig,vergewe ons al ons sondes en verlos ons van die Bose. Bevestig en versterk ons in alle goedheid en bring ons na die ewige lewe, deur Jesus Christus ons Here.O God, red ons spoedig.O Heer, help ons haastig. Bewaar ons, Here, terwyl ons waak, en bewaak ons terwyl ons slaap sodat ons terwyl ons wakker is saam met Christus kan waak, en terwyl ons slaap in vrede kan rus.Bewaar, liewe Here, dié wat werk, of waak, of ween in hierdie nag, en gee u engele opdrag oor dié wat slaap. Versorg die siekes, Here Christus, gee rus vir dié wat moeg is, seën dié wat sterf, vertroos die wat ly, gee genade aan die geteisterdes, wees 'n skild vir die vrolikes en oor almal ter wille van u liefde.AmenDie reeks volg die boek van Tom Smith, Vind God in die gewone, ‘n Soektog na God in ons alledaagse. Lux Verbi 2024.

NOW PLAYING

Vind God in die gewone van slaap

0:00 13:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of VGKerk Florianville Church?

This episode is 13 minutes long.

When was this VGKerk Florianville Church episode published?

This episode was published on January 20, 2025.

What is this episode about?

Psalm 3. AandgebedDie Here Almagtig gee vir ons ‘n vredevolle nag en n perfekte einde.Ons bely voor God Almagtig,die Vader, die Seun en die Heilige Gees, dat ons gesondig het in gedagte, woord en daad, deur ons eie skuld.Daarom vra ons God om genade...

Can I download this VGKerk Florianville Church episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!