EPISODE · Jan 30, 2023 · 2 MIN
Vir watter drywers van ekonomiese groei met jy duim vashou?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Saam met verlede week se repokoersbesluit het die Reserwebank hulle groeivooruitskatting vir 2023 afwaarts aangepas. Hulle verwag dat die ekonomie hierdie jaar met net 0,3% gaan groei. As dit dalk pessimisties klink moet mens dink vir watter drywers van groei jy duim vashou. * Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut potgooi.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vir watter drywers van ekonomiese groei met jy duim vashou?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m