EPISODE · Sep 3, 2021 · 1 MIN
Voertuigverkope in Augustus was goeie nuus
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die leidende aanwysers van ekonomiese groei is nuwe voertuigverkope en die syfers vir Augustusmaand lyk positief. In Juniemaand het die bedryf 38030 nuwe motors en kommersiële voetuie verkoop en 28384 uitgevoer. Daarna het verkope en uitvoere afgeneem as gevolg van die vlak 4 inperking en onluste in KwaZulu-Natal. In Julie was verkope 32949 eenhede en 16931 eenhede is uitgevoer. In Augustus het dit verbeter na verkope van 41425 eenhede en 19446 eenhede uitgevoer.
What this episode covers

NOW PLAYING
Voertuigverkope in Augustus was goeie nuus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m