EPISODE · Feb 14, 2022 · 1 MIN
Voet van die petrol af of rem trap?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het Vrydag genoem dat die Amerikaanse verbruikersprysinflasiesyfer in Januarie met 0,6% gestyg het en dat hulle jaarlikse inflasiekoers nou op 7,5% staan. Die manier om inflasie hok te slaan is om inkrimpende montêre beleid te volg. * DIe Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Voet van die petrol af of rem trap?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m