EPISODE · Sep 22, 2022 · 2 MIN
VPI inflasie is laer, maar die repokoers gaan waarskynlik styg
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister Augustusmaand se verbruikersprysinflasiekoers bekend gemaak en dit was goeie nuus, want dit lyk nou of Juliemaand wel die piek was op 7,8%, en dat inflasie se momentum nou begin afneem. Die afname na 7,6% word grootliks toegeskryf aan die vermindering van die brandstofpys in Augustus. Luisteraars sal onthou dat die petrolprys het met R1,32 per liter gedaal. Die daling in inflasie is ongelukkig nie genoeg dat verbruikers dadelik die verskil in hulle kruideniersmandjie gaan sien nie. Die pryse van voedsel en nie-alkoholiese drankies het steeds met 11,3% gestyg. Die vraag is of die VPI data vandag se repokoersbesluit veel gaan beinvloed. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
VPI inflasie is laer, maar die repokoers gaan waarskynlik styg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m