Vrees vir verandering? Die beste ding wat dalk ooit met jou kan gebeur. episode artwork

EPISODE · Jul 4, 2025 · 31 MIN

Vrees vir verandering? Die beste ding wat dalk ooit met jou kan gebeur.

from Met Almal. Oor Alles · host Suzaan Steyn

Verandering in die werksomgewing vind deesdae al hoe meer en vinniger plaas. Of dit nou werkverlies, nuwe tegnologie of onsekerheid oor toekomstige werkgeleenthede is – dit skep stres wat uiteindelik tot depressie en siekte kan lei. Om ons te help om ons vrese beter te verstaan, veerkragtigheid te ontwikkel en die situasie uiteindelik tot ons voordeel te gebruik, gesels ek in Episode 4 van Met Almal.Oor Alles met die internasionale leierskapsafrigter Gretha van der Merwe (MCC-ICF). Sy verduidelik hoe ons die - soms pynlike - ongemak van enige verandering kan omskep in ’n groeiproses.Change in the workplace is happening more frequently and rapidly these days. Whether it's job loss, new technology, or uncertainty about future job opportunities – it creates stress that can ultimately lead to depression and illness. To help us better understand our fears, develop resilience, and eventually use the situation to our advantage, I speak in Episode 4 of Met Almal.Oor Alles with international leadership coach Gretha van der Merwe (MCC-ICF). She explains how we can transform the – sometimes painful – discomfort of any change into a growth process.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/ immaterial/68717

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 4, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Vrees vir verandering? Die beste ding wat dalk ooit met jou kan gebeur.

0:00 31:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Met Almal. Oor Alles?

This episode is 31 minutes long.

When was this Met Almal. Oor Alles episode published?

This episode was published on July 4, 2025.

Can I download this Met Almal. Oor Alles episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!