EPISODE · Aug 12, 2022 · 2 MIN
Vroue-ekonome wat jy moet volg
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In die Ekonomie professie word vroue nie so goed verteenwoordig soos in ander beroepe nie. Baie van die ou Proffies is mans en die kommentariaat wat jy gereeld oor die radio hoor, is mans. Maar ek dink dit is besig om beter te word en so, ter viering van vrouedag hierdie week, wil ek graag ʼn klompie vroue ekonome noem wat besig is om ʼn impak te maak en as inspirasie kan dien vir die volgende generasie vroue ekonome wat nou in my klasse sit. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vroue-ekonome wat jy moet volg
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m